Modulekode | CMY 117 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Algemene inleiding tot anorganiese en analitiese chemie. Atoomstruktuur en periodisiteit. Molekulêre struktuur en binding, gebruik van die VSEPA model. Nomenklatuur van anorganiese ione en verbindings. Klassifikasie van reaksies: neerslag, suur-basis, redoks en gasvormende reaksies. Beginsels van reaktiwiteit: energie en chemiese reaksies. Molbegrip en stoïgiometriese berekeninge van chemiese reaksies. Fisiese gedrag van gasse, vloeistowwe en oplossings en die rol van intermolekulêre kragte. Tempo van reaksies: Inleiding tot chemiese kinetika. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BDieetkunde Dieetkunde
BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Fisika BSc Genetika BSc Geografie BSc Geologie BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Meteorologie BSc Mikrobiologie BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BSc Voedselbestuur (4 jaar) BSc Voedselwetenskap BSc. Voeding BScAgric Landbou-ekonomie: Agribesigheidsbestuur BScAgric Opsie: Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Plantpatologie BScAgric Veekunde BScAgric Veekunde: Weidingkunde BScAgric Voedselwetenskap en -tegnologie BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys BVeterinary Science Veeartsenykunde |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | Verwys na Regulasie 1.2 |
Kontaktyd | 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App